U kommentaar of voorstelle oor die webwerf sal opreg waardeer word. (Kliek)

Dr Willem Stolk (PhD)
Goudveld-Hoėrskool Welkom (0791383623)
Graad 11-lesse is nou volledig opgedateer en sluit die verskillende uitkomstes volledig in. Die lesse is ideaal vir enige leerder en onderwyser om die werk so visueel moontlik onder die knie te kry. [kliek]
Selle is die kleinste strukturele en
funksionele eenheid van lewe. Hierdie animasie met sy klankbaan
verduidelik die konsep baie goed. Daar word ook onderskeid gemaak tussen
die cholorplaste en
mitochondrion.
[kliek...]
Uitgewerkte Powerpointlesse vir visuele klasaanbieding of vir voorbereiding vir eksamens. Teen minimale onkoste kan die lesse vanaf hierdie webwerf na u rekenaar afgelaai word.
Die afdeling oor
uitskeiding is gewoonlik een van die moeilikste hoofstukke
in die sillabus om te be-meester. Hierdie aanbieding is baie visueel en sal
dit baie makliker maak om te verstaan. [Kliek]
'n Deeglik geļllustreerde hoofstuk oor die
menslike voortplantingstelsel. Feitlik alle konsepte word in detail
aangespreek op so wyse dat leerders dit redelik vinnig onder die knie
behoort te kry.