Belangrik

Nuusflitse

Die vak lewensweten-skappe leen homself tot die gebruik van moderne tegnologie. Besoek bloot die afde-ling met animasies om te sien hoe waardevol die internet in u klas-aanbieding aangewend kan word.  Konsepte wat dikwels lang tyd neem om te be-meester, kan met be-hulp van sulke anima-sies en powerpointaan-biedings binne minute duidelik gemaak word.

Wat u nodig het is 'n standaard rekenaar met 'n verbindng na 'n televisie (s) of 'n prok-sima.

Bestel lesse hier.

Naam en Van

Titel

Adreslyn 1
Adreslyn 2
 Poskode

 

Skool

  

Gebruikersnaam

Kodewoord

Telefoonnommer

Eposadres

Lys hier die lesse wat u benodig (bv. Graad 10 selle)

 

1.   

     

 2,         

       

 3.    

 

4.        

 

5.       

 

6.         

        

Erken u skrywer se kopieregte

  Slegs Ja of Nee          

Lesse kan direk van die internet afgelaai word. Daarvoor ontvang u 'n gebruikersnaam en kodewoord.

(Sien Kopiereg)