Onderwysers en leer-ders kan die hulpbron-ne gratis aflaai. Regi-strasie is egter belang-rik en onderwysers moet onderneem om toevoegings te maak.
Onderwysers wat nie bydrae nie, maar net benut, se registrasie sal gekanselleer word.
Hierdie webwerf kan slegs suksesvol wees as onderwysers by-draes maak in terme van vraestelle, memo-randums, aktiwiteite, ens. Pos dit na die onderstaande epos adres, waarvandaan ek dit sal publiseer op die webwerf. Geen poging is te gering nie. Heg dit as 'n aanhang-sel aan die epos.