SKOOL VIR LEWENSWETENSKAPPE

Maak Lewenswetenskappe lekker en maklik. Leer visueel en interaktief.  Die tradisionele handboekmetode is lankal uitgedien en irrelevant. Ideaal geskik vir onderwysers in hulle klasaanbieding en vir leerders in hulle leerproses. Hoekom sukkel ? Kyk na die videos op die blad ....en besluit self !!

HOE KAN EK DIE LESSE BEKOM ?

 

 

Die proses is baie eenvoudig.

U vul die elektroniese bestelstrokies in.

Dit is afsonderlik vir Gr. 10, 11 en 12.

Sodra u dit ingevul het, doen u die betaling van die lesse in my bankrekening in en epos die bewys van betaling na wilsto48@gmail.com. 

Sodra ek die bewys van betaling ontvang het, stuur ek die skakels per epos aan u sodat u die lesse elektronies na u rekenaar kan aflaai.