Jou skool vir lewenswetenskappe - Dr Willem Stolk
 
Powerpointlesse vir Onderwysers en Leerders
Powerpointlesse vir Onderwysers en Leerders

Voorbeeld 2

Voorbeeld 1

Voorbeeld 3

Voorbeeld 4

Let wel: Die bostaande voorbeelde is in video formaat. U ontvang dit in Powerpoint Presentation formaat

Volledig uitgewerkte powerpointlesse is beskikbaar vir leerders en onderwysers.  Leerders kan die lesse gebruik vir ekstra voorbereiding vir toetse en eksamens. Onderwysers kan dit gebruik vir klasaanbiedings. Die lesse is baie visueel van aard en maak die leer en aanbied van Lewenswetenskappe uiters interessant. Teen 'n minimale onkoste kan die lesse vanaf herdie webwerf bestel word.  Na betaling kan dit van die internet afgelaai word en is dus spoedig beskikbaar.

  

Lesse vir Graad 10

  

Lesse vir Graad 11

  

Lesse vir Graad 12

  

  

 

Kliek net op die bogenoemde skakels om te sien wat die lesse behels

  

  

Tuisblad

                                                                                                                    Dr. Willem Stolk