Jou skool vir lewenswetenskappe - Dr Willem Stolk
 
Die Moderne Klaskamer
Die Moderne Klaskamer

Die vak lewenswetenskappe leen homself beter as enige ander vak tot die gebruik van moderne tegnologie. Besoek bloot die afdeling met animasies om te sien hoe waardevol die internet in u klasaanbieding aangewend kan word.  Konsepte wat gewoonlik 'n lang tyd neem om te bemeester, kan met behulp van animasies en powerpointaanbiedings binne minute duidelik gemaak word.

Wat u nodig het is 'n standaard rekenaar met internetverbinding en 'n verbinding na 'n televisie (s) of 'n proksima.   

Hieronder is skakels na enkele vakanimasies om 'n aanduiding te gee hoe fantasties dit in die klaskamer aangewend kan word.

  

Selle  (1) Selle (2) Selle (3)  Selle (4)  

Mitose (1)  Mitose (2)  Mitose (3)

Meiose (1)  Meiose (3) Meiose (4)

Hart (1)  Hart (2)

Longe (1)  Longe (2) Longe (3)

Niere (1)  Niere (2)  Niere (3)  Niere (4)

Fotosintese (1) Fotosintese (2) Fotosintese (3) 

Selrespirasie (1) Selrespirasie (2)

Tuisblad

  

                                                                                                                    Dr. Willem Stolk