Diegene wat die hulp-bronne gebruik, moet vooraf onderneem om by te dra in terme van vraestelle, memoran-dums, aktiwiteite, ens.
1. Leerders en onder-wysers kan interessan-te werkstukke vir pub-likasie na hierdie web-werf pos. (sien meer)
2. Handige inlgting oor ewolusie. (sien meer).
3. Sluit aan by ons vaknetwerk en kry toe-gang tot vraestelle en memorandums, akti-witeite, ens.
Die vak lewenswetenskappe leen homself tot die gebruik van moderne tegnologie. Besoek bloot die afdeling met animasies om te sien hoe waardevol die internet in u klasaanbieding aangewend kan word. Konsepte wat dikwels lang tyd neem om te bemeester, kan met behulp van sulke animasies en powerpointaanbiedings binne minute duidelik gemaak word.
Wat u nodig het is 'n standaard rekenaar met 'n verbinding na 'n televisie (s) of 'n proksima.