Jou skool vir lewenswetenskappe - Dr Willem Stolk

BESTEL JOU LESSE HIER

  

(Kliek)

Kragtige powerpointlesse vir onderwysers en leerders. 

Kliek vir meer inligting

 Some of the Gr. 12 lessons are also available in English.

Click for more information

Order lessons from here

Click

 

  

Hersieningstoetse en Eksamens

  

(ELEKTRONIESE TOETSE EN EKSAMENS)  

UITSTEKENDE VOORBEREIDING VIR TOETSE EN EKSAMENS   

!!!! PUNTE ONMIDDELLIK BESKIKBAAR !!!!  

  

(Kliek hier vir meer inligting)  

GR. 12 MEIOSE

GR. 12 VOORTPLANTING (DEEL 1)

Dierdiversiteit vir Gr. 11

Geslagshormone Powerpoint 

Gametogenese Powerpoint

 Plantdiversiteit vir Gr. 11

 Mikro-organismes Gr. 11

Menstruele siklus Powerpoint

Voortplantingstrategie Powerpoint

Prakties vir Gr 11

GR.12 VOORPLANTING (DEEL 2)

  Powerpointlesse

Volledige, uitgewerkte Powerpointlesse oor 'n wye verskeidenheid van temas is vanaf die webwerf beskikbaar teen mini-male on-koste. Dit is so opgestel en verwerk dat onderwysers dit vir hulle klasaanbiedings kan gebuik, maar ook vir leerders om vanaf te studeer. 

  

  

Lees hier vir meer inligting

              Vaknetwerk          (Sluit nou aan)

  

Dit is my wens dat onderwysers landwyd betrokke sal raak by die idee van 'n vaknetwerk. Die idee is dat onderwysers hulle kennis en vaardighede met mede kollegas sal deel. Dit sluit onder andere in die uitruiling van vraestelle,  memorandums, projekte,  werkkaarte, die deelname aan gespreksforums, ensovoorts.

'n Uitgebreide databasis van inligting sal mettertyd vanaf die webwerf toeganklik word vir iedereen, sonder enige onkostes daaraan verbonde. Dit sal voorts ook toeganklik wees vir enige leerder wat sulke materiaal  in hulle voorbereiding vir toetse en eksamens wil gebruik.

Onderwysers kan enige toepaslike materiaal na die genoemde eposaddresse versend. Vandaar sal ek dit op die databasis plaas vanwaar dit toeganklik raak vir enige persoon. Ek sal so ver moontlik erkenning gee vir materiaal wat geplaas word. (Sluit aan)

  

  

Sien ons ander medewerkers (Kliek)

 

                                                                                                                    Dr. Willem Stolk