SKOOL VIR LEWENSWETENSKAPPE

Volgende jaar sal die 10de bestaansjaar van hierdie webwerf wees  Dit is dan ook die rede waarom ek besluit het om die uitleg en konsep te verander sodat dit meer relevant en ook aansienliker op die oog sal wees. In die 10 jaar het die webwerf vir baie mense positiewe waarde tot gevolg gehad.